082 853 0524

082 853 0524

  • Home/ Tuis
  • Professional Services
  • Coaching Programs
  • Masterclass offerings
  • Skills/Bekwaamheid
  • Resource Library
  • FAQ/Vrae
  • More
    • Home/ Tuis
    • Professional Services
    • Coaching Programs
    • Masterclass offerings
    • Skills/Bekwaamheid
    • Resource Library
    • FAQ/Vrae
  • Home/ Tuis
  • Professional Services
  • Coaching Programs
  • Masterclass offerings
  • Skills/Bekwaamheid
  • Resource Library
  • FAQ/Vrae
Ddandelions
2021/922778/07

Life Coaching and counselling for personal growth

Life Coaching and counselling for personal growthLife Coaching and counselling for personal growthLife Coaching and counselling for personal growth

Lewensgids program uitleg...

Vigorous Validation

Vigorous Validation

Vigorous Validation

  • Ongelooflike 7 week Lewensgids program vir R5 700 (Suid-Afrika)
    $475 USD | £380 GBP | €440 EUR (Internasionaal) 


  • Ontdek wat jy bydra tot die samelewing, wat jou waarde is!  Trauma genesing aktiwiteite en oomblikke wat ons vier wie JY is!
  • Bemagtig jouself met nuwe tegnieke!


 Wat kry jy?

  • *Aktiwiteite asook Informasie bladsye.
  • * Persoonlike Lewensgids sessie ingesluit .
  • ( Een keer 'n week).

**********************************************

 

Week 1: Ontdek jou oortuigings oor jouself.
Verken wat jou uniek maak.

Week 2: Dinge in jou lewe wat gevier kan word.
Begin met emosionele genesing.

Week 3: Wat dra jy by tot die verhoudinge in jou lewe?
Verdere emosionele genesing en selfinsig.

Week 4: Jou interne leierskap en hoe jy met jouself praat.
Leer om druk, kritiek en verwagtinge op ’n gesonde manier te hanteer.

Week 5: Jou interne dialoog en hoe om jou gedagtes te valideer.
Leer hoe om jou denke te ondersoek en gebalanseerde gevolgtrekkings te maak.

Week 6: Refleksie, implementering en oefening.

Week 7: Dankbaarheid en integrasie.

Back/Terug

Soulmate Blueprint

Vigorous Validation

Vigorous Validation


  • Ongelooflike 5 week Lewensgids program vir slegs R4 600 (Suid-Afrika)
    $475 USD | £380 GBP | €440 EUR (Internasionaal)
     


  • Ontdek wat jy bydra tot 'n verhouding, ontwerp wat jy benodig uit jou volgende verhouding.  Trauma genesing aktiwiteite en oomblikke wat ons vier wie JY is!
  • Bemagtig jouself en trek die persoon wat jy verdien in jou realiteit in.


 Wat kry jy?

  • Aktiwiteite asook Informasie bladsye.
  • * Persoonlike Lewensgids sessie ingesluit .
  • ( Een keer 'n week).

**********************************************

Week 1:  Ontdek wat jy tot 'n verhouding bydra.

Genesing van Trauma uit jou vorige verhoudings.

Week 2:  Bepaal wat jy wil hê in jou nuwe persoon.

Week 3:  Hoe gaan ek te werk om my nuwe persoon te kry?

Hoe weet ek of ons bymekaar pas?

Week 4:  Praktiese toepassing reis.

Week 5:  Pilare van 'n gesonde verhouding.

Hoe om 'n gesonde verhouding te volhou oor tyd.

Back/Terug

Opgradering

Vigorous Validation

Opgradering


  • Die kursus is ontwerp as a Lewens en Besigheids gids.
  • Indien jy 'n mikpunt het wat jy nie bereik nie - is die kursus is vir jou.
  • Wil jy leer hoe om jou eie toekoms te ontwerp en watter stappe om te volg?
  • Identifisering en genesing van areas wat jou hinder.
  • Kursus behels:
  • 1 kontak sessie per week.
  • Beskikbaarheid vir kontak deur die hele week.
  • Informasie en Aktiwteite om die proses te gids.
  • Persoonlike genesing van beperkende denke en paradigmas.


Durasie:  Minimum 7 weke.Hoekom?Addisionele Lewensgids programme verweef in die program in vir die voordeel van die kliënt.Geen addisionele koste.

Betalings planne beskikbaar op aanvraag.
R11 500 (Suid-Afrika)
$1,140 USD | £920 GBP | €1,050 EUR (Internasionaal) 

************************************************

Week 1: Verstaan van die proses.

Definieer en bepaal die doel.

Week 2: Begin die proses.

Vrymaking van beperkende oortuigings.

Week 3: Die rol van Dankbaarheid deur die proses.

Gratis Dankbaarheids Joernaal

Week 4: Afbreking van die versperring, verskuiwing van beperkende oortuigings.

Week 5:  Identifisering en hantering van emosies gedurende die proses.

Week 6: Die rol van aanvaarding.

Week 7: Gratis ondersteunings week. 

Back/Terug

Navigation/Navigasie

Coaching ProgramsSkills / BekwaamheidSELF-GUIDED GROWTH GUIDESHome/TuisReviews/ GetuigskrifteProfessional ServicesFAQMasterclassesRESOURCE LIBRARY

Contact Me! / Kontak my!

Act now / Neem aksie!

Copyright © 2026 DDandelions - All Rights Reserved.


Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

DeclineAccept