Afrikaans and English Sessions.
Afrikaans and English Sessions.
* Coaching Programs
*Trauma Healing
*Counselling
Debbie has always had the attitude of 'there is a way'. That is the space she holds for each of her clients.
Lewensgids Programme
Trauma Berading
Berading
Debbie het 'n houding van " daar is 'n manier". Dit is die spasie wat sy hou vir elkeen van haar kliënte.
Yes ! The House @ 9 in Howick.
By appointment ONLY.
Ja jy kan! Haar kantoor is by The House @ 9 in Howick.
Slegs per afspraak.
*YES*
*Ja*
*Absolutely
*Absoluut*
* Online/Telephonic Sessions allow you freedom to have your sessions where you want to.
Dit gee jou die vryheid om by die huis te wees en jou sessies te hê!
Yes.
Both.
Even a combination of online and in person.
Ja.
Albei.
Selfs 'n kombinasie van die twee!
Depends on YOU!
Can be once a week
Can be twice a week
Can be once every two weeks.
We find something that works for You!
Dit hang van jou af!
Jy kan een keer 'n week kom, een keer elke
twee weke of twee keer 'n week.
Ons kry 'n ritme wat vir jou werk!
Yes ...ASCHP
Ja...ASCHP
Save 10% on all Masterclasses until the end of July 2025.
Spaar 10% op alle Meestersklasse tot einde Julie 2025.